Jannie du Toit se nuwe album is onlangs vrygestel, die treffer snit op die cd blyk Pie Jesu saam met Chris Chameleon en Coenie de Viliers , die musiek video sal binnekort op tv gesien kan word (kliek regs om Pie Jesu Musiek video te sien)
Einde September het die 2de Sewende Laan Celeb. haar album “Engel met ‘n Angel” by ons kom maak
Die Witbank Fluse! wat ‘n great girl. Hendrik Boer (a.k.a. Diedrik) ons het jou “Chillie Confesions” ook nognie vergeet nie…